.

Laerskool

Rina van Zylstraat 393, Garsfontein

Posbus 905 -933, Garsfontein, 0042

 

30 Jaar: 1982 - 2012

 

 Garsfontein

Tel : (012) 348 1269 / 70

Faks: (012) 348 6460

Web: www.lsgarsfontein.co.za

E-Pos : garsies@ccdweb.co.za

bullet

Hoofblad

bullet

Algemene Inligting

bullet

Personeel

bullet

Hoofleiers

bullet

Kwartaalprogram

bullet Skool-Kalender 2012

bullet

Akademie

bullet Sport

bullet

Kultuur

bullet

Beheerliggaam

bullet

Oueromsendbriewe

bullet

Hoogtepunte

bullet Garsie Graad R
bullet MSN se Weervoorspelling
bullet Snoepie
bullet Web tot u hulp

bullet

Padkaart

 

 

 

 

 

 

 

 

30      LAERSKOOL GARSFONTEIN FEESJAAR     30

Opkomende hoogtepunte

 

'n Geleentheid tot Uitnemendheid !

Beste Laerskool in Gauteng

2010 - 2012

soos gestem deur Beeld lesers.

 

 

Welkom aan elke nuwe Garsie vir 2012.

 

Maak asb seker dat u die onderstaande Kommunikeerder afgelaai het.

 

GARSIE NUUS - Verskuif na "Communicator"

 

School Communicator

Oueromsendbrief 08/2011 is hieronder aangeheg ter verduideliking van alles oor die Communicator. U kan ook op die onderstaande 'link' klik om die Kommunikeerder af te laai.

 

School Communicator
Folded Corner: School Communicator

Oueromsenbrief 08/2011
Folded Corner: Oueromsenbrief 08/2011

 

Net inligting rondom die kommunikeerder:

  1. Die "Bronne" afdeling bevat alle omsendskrywes van die skool. Die omsendbriewe op die skool se webtuiste verskuif na die kommunikeerder.

  2. U kan u taal stel na Afrikaans by "Personalise / Verpersoonlik"

  3. Die "Oogwink" afdeling bevat slegs die 5 nuutse nuusgebeure. Alle nuus kan onder "Nuus" gelees word.

  4. Onder op die Kommunikeerder sal u 'n grys blokkie sien. Dit is vir "Alerts" of dringende nuus. Mnr Joubert skryf ook gereeld 'n gedagte vir die dag daarin.

  5. Ons het reeds oor die 900 gesinne wat die program afgelaai het. Ons wil graag so veel as moontlik ouers betrek vir doeltreffende kommunikasie.

  6. Die Senior Afdeling se Toets / Eksamen afbakenings sal nog steeds op die skool webblad, onder 'Akademie', beskikbaar wees en nie op die Kommunikeerder nie.

 

 

Borge

Indien daar ouers is wat by die skool betrokke wil raak d.m.v borgskappe of deur iets te skenk kan hulle gerus vir

Me Thea de Jager kontak by 082 331 4351 of e-pos by thea@ivillage.co.za

Baie dankie.

 

 

 

22 Mei

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Rugby en Netbal (weg) Wierdapark

 

 

 

Borge

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

                                  besoekers

  

 

        

© Copyright Laerskool Garsfontein 2012

lourenscoet@telkomsa.net